logo
DIE WATERWYSER
 

Akteurs
Landi Jacobs
Wilma Potgieter
Liese Prinsloo
Stephan Barker
Quintin Smit
Dominique Fourie

n Boereklug, die Waterwyser geskryf deur Nico Luwes , speel af in the milieu van die depressiejare op die plaas Tweehasemeteenslagraakgegooifontein daar vêr in die Moordenaarskaroo. Die drie inwoners van die plaas – Ouma Driedoring en haar twee dogters, Anna en San – poog om te oorleef op die plaas, so tussen deur al die ga-atdrinkery. Hulle buurman, Gert Laventel, het hulle aar afgeboor en nou sit hulle met ‘n droë gat en Gert met ‘n lekker natte! Tussen deur al die weddenskappe en intrige bly die vraag: Gaan Willia Water vir die weduwee Anna of vir die oujongnooi San val, of gaan ou Nelia Konsert en haar grêndgeit die man wen?

 
BOOK NOW