logo
RAPPORT REGSTREEKS - DIT IS VERKIESINGSJAAR
 
Vrydag 22 Februarie 09:00 vir 09:30
 

Suid-Afrika gaan in Mei stembus toe en die groot vraag is of die ANC se meerderheid gaan krimp of selfs wegval op sommige plekke. Die regerende party se steun het drasties afgeneem in die plaaslike regeringsverkiesings in 2017 en verskeie kwessies, waaronder korrupsie, grondhervorming en dienslewering kan die stemgety draai.

Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en Tim du Plessis, hoof van aktuele sake by kykNET sal 'n gesprek lei met kenners van die Universiteit van Noordwes om meer lig te werp op dit wat ons rondom die verkiesing kan verwag.

Vrydag 22 Februarie 09:00 vir 09:30
KOSTE (met 'n koffie en 'n muffin):
R150 per persoon

BOOK NOW

Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park